Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 17
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Johannes

      • Jesus se laaste gebed saam met apostels (1-26)

        • Leer ken God om ewige lewe te ontvang (3)

        • Christene geen deel van wêreld (14-16)

        • “U woord is die waarheid” (17)

        • ‘Ek het u naam bekend gemaak’ (26)

Johannes 17:1

Kruisverwysings

  • +Joh 12:23; 13:31, 32

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jesus – Die weg, bl. 280

    Die Wagtoring,

    2013/10/15, bl. 27

Johannes 17:2

Voetnote

  • *

    Lett. “vlees”.

Kruisverwysings

  • +Flp 2:9, 10
  • +Joh 4:14; 6:27
  • +Joh 6:37

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jesus – Die weg, bl. 280

    Die Wagtoring,

    2013/10/15, bl. 27

    1990/9/15, bl. 8

Johannes 17:3

Voetnote

  • *

    Of “moet hulle kennis inneem van u”.

Kruisverwysings

  • +Lu 10:25-28
  • +1Jo 5:20
  • +Ef 4:11, 13; 2Pe 3:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2021/4, bl. 4-5

    Die Wagtoring (Publieke uitgawe),

    nr. 2 2021 bl. 10-12

    Geniet die lewe vir ewig!, les 23

    Die Wagtoring (Publieke uitgawe),

    nr. 2 2017, bl. 6-7

    Die Wagtoring,

    2015/4/15, bl. 17

    2013/10/15, bl. 27-28

    2006/10/15, bl. 5-7

    2005/4/15, bl. 4-7

    2002/12/15, bl. 8

    2001/8/1, bl. 10

    2000/10/1, bl. 23

    1993/10/15, bl. 29

    1992/3/1, bl. 23

    1990/9/15, bl. 8

    1988/6/1, bl. 15

    1986/12/1, bl. 10-11

    Jesus – Die weg, bl. 280

    Onderwyser, bl. 255

    Ontwaak!—1999,

    1999/2/8, bl. 9

    Kennis, bl. 7-8, 170

    Redenering, bl. 101

    Lewe behels meer, bl. 17-18

Johannes 17:4

Kruisverwysings

  • +Joh 13:31
  • +Joh 4:34

Indekse

  • Navorsingsgids

    Lewe en Bediening — Vergaderingwerkboek,

    2018/9, bl. 6

Johannes 17:5

Kruisverwysings

  • +Joh 1:1; 8:58; Kol 1:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jesus – Die weg, bl. 280

    Die Wagtoring,

    2013/10/15, bl. 27

    1990/9/15, bl. 8

Johannes 17:6

Kruisverwysings

  • +Ps 22:22; Han 15:14; Heb 2:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jesus – Die weg, bl. 280

    Die Wagtoring,

    2013/10/15, bl. 28-29

    1990/12/15, bl. 16-17

    1990/9/15, bl. 8

    Nuwe Wêreld-vertaling (nwt), bl. 1849

    Verkondigers, bl. 20-21

    “Hele Skrif”, bl. 176

Johannes 17:8

Kruisverwysings

  • +Joh 6:68; 8:28; 12:49; 14:10
  • +Joh 16:27
  • +Joh 16:30

Johannes 17:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jesus – Die weg, bl. 280

Johannes 17:10

Kruisverwysings

  • +Joh 16:15

Johannes 17:11

Voetnote

  • *

    Of “in eenheid”.

  • *

    Of “in eenheid”.

Kruisverwysings

  • +Joh 13:1
  • +1Pe 1:5; Jud 24
  • +Joh 10:30; 17:21

Indekse

  • Navorsingsgids

    Rein aanbidding, bl. 135-136

    Nader aan Jehovah, bl. 109-110

Johannes 17:12

Kruisverwysings

  • +Joh 6:39; 10:28
  • +Joh 18:9
  • +Mr 14:21
  • +Ps 41:9; 109:8; Han 1:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jesus – Die weg, bl. 280

    Die Wagtoring,

    2005/5/1, bl. 16

    1992/9/15, bl. 9-10

    1990/9/15, bl. 8

Johannes 17:13

Kruisverwysings

  • +Joh 15:11

Johannes 17:14

Kruisverwysings

  • +Joh 15:19; Jak 4:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/3/1, bl. 5

    2005/7/15, bl. 29-30

    1997/11/1, bl. 8

    1993/7/1, bl. 12-17

    1990/9/15, bl. 8-9

    Kennis, bl. 123-126

    Mensdom se soeke na God, bl. 344-348

    Ware vrede, bl. 117-128

Johannes 17:15

Voetnote

  • *

    Lett. “die Bose”.

Kruisverwysings

  • +Mt 6:13; 2Te 3:3; 1Jo 5:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Rein aanbidding, bl. 136

    Die Wagtoring,

    2004/8/15, bl. 17

    2003/4/15, bl. 13

    1997/11/1, bl. 8

    Ontwaak!—1997,

    1997/9/8, bl. 12

Johannes 17:16

Kruisverwysings

  • +Kol 1:13
  • +Joh 18:36

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 45

    Rein aanbidding, bl. 135-136

    Jesus – Die weg, bl. 280

    Openbaring se klimaks, bl. 15

    Die Wagtoring,

    2005/7/15, bl. 29-30

    1990/9/15, bl. 8-9

    1988/10/1, bl. 28-29

    1988/5/1, bl. 18-19

    Ontwaak!,

    1997/9/8, bl. 12-13

    Kennis, bl. 49-50

    Verkondigers, bl. 188-201

    Mensdom se soeke na God, bl. 344-348

    Ware vrede, bl. 117-128

    Lewe behels meer, bl. 26-27

Johannes 17:17

Voetnote

  • *

    Of “Sonder hulle af; Heilig hulle”.

Kruisverwysings

  • +Ef 5:25, 26; 1Te 5:23; 2Te 2:13; 1Pe 1:22
  • +Ps 12:6; 119:151, 160

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 14

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2018/11, bl. 6

    Jesus – Die weg, bl. 280-281

    Die Wagtoring,

    2013/10/15, bl. 29

    2005/7/1, bl. 5

    2002/3/1, bl. 14

    1990/9/15, bl. 9

    Redenering, bl. 134

Johannes 17:18

Kruisverwysings

  • +Joh 20:21

Johannes 17:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1990/9/15, bl. 9

Johannes 17:21

Kruisverwysings

  • +Ro 12:5; 1Kor 1:10; Ga 3:28
  • +Joh 10:38; 14:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2018/6, bl. 8

    Die Wagtoring,

    2015/9/15, bl. 6

    2013/10/15, bl. 29

    1996/7/15, bl. 11-12

    1990/9/15, bl. 9

    1986/2/15, bl. 13

    Jesus – Die weg, bl. 281

Johannes 17:22

Kruisverwysings

  • +Joh 14:20; 17:11; 1Jo 3:24

Johannes 17:23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2013/10/15, bl. 29-30

Johannes 17:24

Voetnote

  • *

    Of “grondlegging van die wêreld”.

Kruisverwysings

  • +Lu 22:28-30; 1Te 4:17
  • +Joh 17:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jesus – Die weg, bl. 281

    Die Wagtoring,

    2013/10/15, bl. 30

    1990/9/15, bl. 9

Johannes 17:25

Kruisverwysings

  • +Joh 8:55; 15:21
  • +Mt 11:27

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2013/10/15, bl. 30

Johannes 17:26

Kruisverwysings

  • +Mt 6:9; Joh 17:6
  • +Joh 15:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 17

    Jesus – Die weg, bl. 281

    Nuwe Wêreld-vertaling (nwt), bl. 1849

    Die Wagtoring,

    2008/5/1, bl. 21

    2006/10/1, bl. 22

    1990/12/15, bl. 16-17

    1990/9/15, bl. 9

    Verkondigers, bl. 20-21

    “Hele Skrif”, bl. 176

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Joh. 17:1Joh 12:23; 13:31, 32
Joh. 17:2Flp 2:9, 10
Joh. 17:2Joh 4:14; 6:27
Joh. 17:2Joh 6:37
Joh. 17:3Lu 10:25-28
Joh. 17:31Jo 5:20
Joh. 17:3Ef 4:11, 13; 2Pe 3:18
Joh. 17:4Joh 13:31
Joh. 17:4Joh 4:34
Joh. 17:5Joh 1:1; 8:58; Kol 1:15
Joh. 17:6Ps 22:22; Han 15:14; Heb 2:12
Joh. 17:8Joh 6:68; 8:28; 12:49; 14:10
Joh. 17:8Joh 16:27
Joh. 17:8Joh 16:30
Joh. 17:10Joh 16:15
Joh. 17:11Joh 13:1
Joh. 17:111Pe 1:5; Jud 24
Joh. 17:11Joh 10:30; 17:21
Joh. 17:12Joh 6:39; 10:28
Joh. 17:12Joh 18:9
Joh. 17:12Mr 14:21
Joh. 17:12Ps 41:9; 109:8; Han 1:20
Joh. 17:13Joh 15:11
Joh. 17:14Joh 15:19; Jak 4:4
Joh. 17:15Mt 6:13; 2Te 3:3; 1Jo 5:18
Joh. 17:16Kol 1:13
Joh. 17:16Joh 18:36
Joh. 17:17Ef 5:25, 26; 1Te 5:23; 2Te 2:13; 1Pe 1:22
Joh. 17:17Ps 12:6; 119:151, 160
Joh. 17:18Joh 20:21
Joh. 17:21Ro 12:5; 1Kor 1:10; Ga 3:28
Joh. 17:21Joh 10:38; 14:10
Joh. 17:22Joh 14:20; 17:11; 1Jo 3:24
Joh. 17:24Lu 22:28-30; 1Te 4:17
Joh. 17:24Joh 17:5
Joh. 17:25Joh 8:55; 15:21
Joh. 17:25Mt 11:27
Joh. 17:26Mt 6:9; Joh 17:6
Joh. 17:26Joh 15:9
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Johannes 17:1-26

Volgens Johannes

17 Nadat Jesus hierdie dinge gesê het, het hy na die hemel opgekyk en gesê: “Vader, die uur het gekom. Verheerlik u seun, sodat u seun u kan verheerlik.+ 2 U het hom gesag oor alle mense* gegee,+ sodat hy ewige lewe kan gee+ aan almal wat u aan hom gegee het.+ 3 Om die ewige lewe te ontvang,+ moet hulle u leer ken,* die enigste ware God,+ en ook die een wat u gestuur het, Jesus Christus.+ 4 Ek het u op die aarde verheerlik,+ omdat ek die werk voltooi het wat u my gegee het om te doen.+ 5 En nou, Vader, verheerlik my met die eer wat ek by u gehad het voordat die wêreld daar was.+

6 “Ek het u naam bekend gemaak aan die mense wat u aan my uit die wêreld gegee het.+ Hulle het aan u behoort, en u het hulle aan my gegee, en hulle het u woord gehoorsaam. 7 Hulle weet nou dat alles wat u aan my gegee het, van u af kom, 8 want ek het die woorde wat u aan my gegee het,+ aan hulle gegee. Hulle het dit aanvaar en weet nou beslis dat ek as u verteenwoordiger gekom het,+ en hulle het geglo dat u my gestuur het.+ 9 Ek bid vir hulle. Ek bid nie vir die wêreld nie, maar vir dié wat u aan my gegee het, omdat hulle aan u behoort. 10 Alles wat myne is, behoort aan u, en wat aan u behoort, is myne,+ en ek is deur hulle verheerlik.

11 “Ek is nie meer in die wêreld nie, maar hulle is in die wêreld,+ en ek kom na u toe. Heilige Vader, waak oor hulle+ ter wille van u naam, die naam wat u my gegee het, sodat hulle een* kan wees net soos ons een* is.+ 12 Toe ek by hulle was, het ek oor hulle gewaak+ ter wille van u naam, die naam wat u my gegee het. Ek het hulle beskerm, en nie een van hulle is vernietig nie,+ behalwe die seun van die vernietiging,+ sodat die Skrifgedeelte vervul sou word.+ 13 Maar nou kom ek na u toe, en ek sê hierdie dinge in die wêreld sodat hulle die vreugde wat ek het, ten volle kan ervaar.+ 14 Ek het u woord aan hulle gegee, maar die wêreld het hulle gehaat, want hulle is geen deel van die wêreld nie,+ net soos ek geen deel van die wêreld is nie.

15 “Ek vra nie dat u hulle uit die wêreld neem nie, maar dat u hulle teen die Duiwel* beskerm.+ 16 Hulle is geen deel van die wêreld nie,+ net soos ek geen deel van die wêreld is nie.+ 17 Maak hulle heilig* deur middel van die waarheid.+ U woord is die waarheid.+ 18 Net soos u my in die wêreld ingestuur het, het ek hulle ook in die wêreld ingestuur.+ 19 En ek heilig my ter wille van hulle, sodat hulle ook deur middel van die waarheid geheilig kan word.

20 “Ek bid nie net vir hulle nie, maar ook vir dié wat deur hulle woorde geloof in my stel. 21 Vader, op hierdie manier kan hulle almal een wees+ en in eenheid met ons wees, net soos u in eenheid met my is en ek in eenheid met u.+ As gevolg hiervan kan die wêreld glo dat u my gestuur het. 22 Ek het hulle die eer gegee wat u aan my gegee het, sodat hulle een kan wees net soos ons een is.+ 23 Ek is in eenheid met hulle en u is in eenheid met my, sodat hulle heeltemal verenig kan word. Hierdeur kan die wêreld weet dat u my gestuur het en dat u hulle liefgehad het net soos u my liefgehad het. 24 Vader, ek wil hê dat dié wat u aan my gegee het, saam met my moet wees,+ sodat hulle die heerlikheid kan sien wat u my gegee het, want u het my voor die begin van die mensdom* liefgehad.+ 25 Regverdige Vader, die wêreld het u nie leer ken nie,+ maar ek ken u,+ en diegene wat u aan my gegee het, weet dat u my gestuur het. 26 Ek het u naam aan hulle bekend gemaak en sal dit bekend maak,+ sodat die liefde waarmee u my liefgehad het, in hulle kan wees en ek in eenheid met hulle.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel