16Toe het hy in Derbe en ook in Listra+ aangekom. Daar was ’n dissipel met die naam Timoʹteus,+ die seun van ’n gelowige Joodse vrou maar van ’n Griekse pa, 2 en die broers in Listra en Ikoʹnium het goeie dinge oor hom gesê.
19 Ek hoop in die Here Jesus om Timoʹteus+ binnekort na julle toe te stuur, sodat ek aangemoedig kan wees wanneer ek nuus oor julle ontvang. 20 Want ek het niemand anders om te stuur wat dieselfde gesindheid as hy het en wat opreg na julle belange sal omsien nie.