17 Daarom stuur ek Timoʹteus na julle toe, want hy is my geliefde en getroue kind in die Here. Hy sal julle herinner aan die metodes wat ek volg* in my diens aan Christus Jesus,+ dieselfde metodes wat ek oral in elke gemeente aan ander leer.
10 As Timoʹteus+ daar aankom, moet julle sorg dat hy geen rede het om bang te wees terwyl hy by julle is nie, want hy doen die werk van Jehovah,*+ net soos ek.