Romeine 14:7, 8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Om die waarheid te sê, nie een van ons lewe net vir homself nie,+ en niemand sterf net vir homself nie. 8 Want as ons lewe, lewe ons vir Jehovah,*+ en as ons sterf, sterf ons vir Jehovah.* Of ons dan nou lewe of sterf, ons behoort aan Jehovah.*+
7 Om die waarheid te sê, nie een van ons lewe net vir homself nie,+ en niemand sterf net vir homself nie. 8 Want as ons lewe, lewe ons vir Jehovah,*+ en as ons sterf, sterf ons vir Jehovah.* Of ons dan nou lewe of sterf, ons behoort aan Jehovah.*+