2 Korintiërs 11:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 drie keer is ek met stokke geslaan,+ een keer is ek met klippe gegooi,+ drie keer het ek skipbreuk gely,+ ’n nag en ’n dag was ek in die oop see. 2 Korintiërs 11:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 Ek het hard gewerk en swaar gekry, dikwels sonder slaap,+ honger en dors,+ dikwels sonder kos,+ koud en sonder genoeg klere.*
25 drie keer is ek met stokke geslaan,+ een keer is ek met klippe gegooi,+ drie keer het ek skipbreuk gely,+ ’n nag en ’n dag was ek in die oop see.
27 Ek het hard gewerk en swaar gekry, dikwels sonder slaap,+ honger en dors,+ dikwels sonder kos,+ koud en sonder genoeg klere.*