Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 43:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 Ek sal vir die noorde sê: ‘Gee hulle terug!’+

      en vir die suide: ‘Laat hulle gaan.

      Bring my seuns van ver af, en my dogters van die eindes van die aarde af,+

  • Hosea 1:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 “Die Israeliete sal so baie wees soos die sandkorrels van die see, wat nie gemeet of getel kan word nie.+ En op die plek waar daar vir hulle gesê is: ‘Julle is nie my volk nie,’+ sal daar vir hulle gesê word: ‘Julle is die kinders van die lewende God.’+

  • Johannes 1:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Maar aan almal wat hom wel aanvaar het, het hy die reg gegee om God se kinders te word,+ omdat hulle geloof in sy naam beoefen het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel