-
Galasiërs 1:7, 8Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
7 Nie dat daar ’n ander goeie nuus is nie, maar daar is sommige wat julle deurmekaarmaak+ en die goeie nuus oor die Christus wil verdraai. 8 Maar selfs as ons of ’n engel uit die hemel goeie nuus aan julle bekend maak wat anders is as die goeie nuus wat ons aan julle bekend gemaak het – laat hom vervloek wees.
-