Psalm 23:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Al loop ek in die vallei van diep skaduwee,+is ek nie bang vir enige gevaar nie,+want u is met my.+ U stok en u staf stel my gerus.* 2 Korintiërs 7:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Maar God, wat die terneergedruktes vertroos,+ het ons deur die teenwoordigheid van Titus vertroos,
4 Al loop ek in die vallei van diep skaduwee,+is ek nie bang vir enige gevaar nie,+want u is met my.+ U stok en u staf stel my gerus.*