3 Ons gee niemand enige rede om te struikel nie, sodat daar nie met ons bediening foutgevind sal word nie.+ 4 Maar in elke opsig beveel ons onsself as God se bedienaars+ aan: Ons het in swaar tye volhard, ons het tye van nood deurgemaak, ons het voor probleme te staan gekom.+