3 Wat die Wet nie kon doen nie+ omdat dit swak was+ deur die vlees, het God gedoen deur sy eie Seun in dieselfde vorm as die sondige vlees+ te stuur+ om sonde in die vlees te veroordeel,
18 Daarom word daar ’n einde gemaak aan die vorige gebod omdat dit swak en ondoeltreffend is.+19 Want die Wet het niks tot volmaaktheid gebring nie,+ maar die beter hoop wat aan ons gegee is,+ het wel, en as gevolg daarvan kom ons nader aan God.+