3 Wat die Wet nie kon doen nie+ omdat dit swak was+ deur die vlees, het God gedoen deur sy eie Seun in dieselfde vorm as die sondige vlees+ te stuur+ om sonde in die vlees te veroordeel,
9 Hierdie tent is ’n illustrasie vir die huidige tyd,+ en volgens hierdie reëling word gawes sowel as offerandes gebring.+ Maar hierdie dinge kan nie die gewete van die man wat heilige diens doen, tot volmaaktheid bring nie.+
9 Moenie mislei word deur allerhande vreemde leringe nie, want dit is beter dat die hart deur onverdiende goedheid versterk word as deur kos,* wat geen voordeel inhou vir dié wat hulle daarmee besig hou nie.+