15 Toe het God vir Abraham gesê: “Wat Sarai, jou vrou,+ betref, jy moet haar nie Sarai noem nie, want Sara sal haar naam wees. 16 Ek sal haar seën, en ek sal ook deur middel van haar vir jou ’n seun gee.+ Ek sal haar seën, en nasies sal van haar afstam. Konings van volke sal uit haar voortkom.”