Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Korintiërs 7:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Om besny te wees, is nie belangrik nie, en om nie besny te wees nie, is nie belangrik nie.+ Wat wel belangrik is, is om aan God se gebooie gehoorsaam te wees.+

  • Galasiërs 6:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Want om besny of nie besny te wees nie, beteken niks nie,+ maar om ’n nuwe skepping te wees, beteken wel iets.+

  • Kolossense 3:10, 11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 en trek die nuwe persoonlikheid aan,+ wat deur akkurate kennis nuut gemaak word volgens die beeld van die Een wat dit geskep het,+ 11 waar daar nie Griek of Jood, besnydenis of onbesnedenheid, uitlander, Skitiër,* slaaf of vryman is nie. Maar Christus is alles en in almal.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel