4 Wie is jy om iemand anders se kneg te oordeel?+ Sy eie meester sal oordeel of hy staan of val.+ Maar hy sal beslis staan, want Jehovah* kan hom laat staan.
10 Want ons moet almal voor die regterstoel van die Christus verskyn,* sodat elkeen kan kry wat hy verdien vir die dinge wat hy gedoen het terwyl hy in hierdie liggaam was, of dit nou goed of sleg* is.+