Romeine 6:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Want ons weet dat ons ou persoonlikheid saam met hom aan die paal gehang is.+ Dit was sodat ons sondige liggaam kragteloos gemaak sou word+ en ons nie langer slawe van die sonde sou bly nie.+ Galasiërs 5:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Wat meer is, dié wat aan Christus Jesus behoort, het die vlees saam met sy vurige begeertes en gevoelens aan die paal gehang.+
6 Want ons weet dat ons ou persoonlikheid saam met hom aan die paal gehang is.+ Dit was sodat ons sondige liggaam kragteloos gemaak sou word+ en ons nie langer slawe van die sonde sou bly nie.+
24 Wat meer is, dié wat aan Christus Jesus behoort, het die vlees saam met sy vurige begeertes en gevoelens aan die paal gehang.+