Habakuk 2:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Kyk na die een wat trots is. Sy hart is nie opreg nie. Maar die regverdige sal deur sy getrouheid* lewe.+ Romeine 1:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Want daarin word God se regverdigheid geopenbaar deur geloof en vir geloof,+ net soos daar geskryf is: “Maar die regverdige sal deur geloof lewe.”+ Hebreërs 10:38 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 38 “Maar my regverdige kneg sal deur geloof lewe”,+ en “as hy van my af wegbeweeg, gee hy my* geen vreugde nie”.+
4 Kyk na die een wat trots is. Sy hart is nie opreg nie. Maar die regverdige sal deur sy getrouheid* lewe.+
17 Want daarin word God se regverdigheid geopenbaar deur geloof en vir geloof,+ net soos daar geskryf is: “Maar die regverdige sal deur geloof lewe.”+
38 “Maar my regverdige kneg sal deur geloof lewe”,+ en “as hy van my af wegbeweeg, gee hy my* geen vreugde nie”.+