Eksodus 12:40, 41 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 40 Die Israeliete, wat in Egipte gewoon het,+ het 430 jaar lank+ as uitlanders gewoon. 41 Toe die 430 jaar geëindig het, op presies dieselfde dag, het Jehovah se hele volk* Egipte verlaat.
40 Die Israeliete, wat in Egipte gewoon het,+ het 430 jaar lank+ as uitlanders gewoon. 41 Toe die 430 jaar geëindig het, op presies dieselfde dag, het Jehovah se hele volk* Egipte verlaat.