Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 46:2, 3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Toe het God in ’n nagvisioen met Israel gepraat en gesê: “Jakob, Jakob!” En hy het gesê: “Hier is ek!” 3 Hy het gesê: “Ek is die ware God, die God van jou pa.+ Moenie bang wees om na Egipte te gaan nie, want daar sal ek jou ’n groot nasie maak.+

  • Genesis 47:27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 Israel het in Egipte, in die land Gosen, bly woon,+ en hulle het hulle daarin gevestig en was vrugbaar en het baie vermeerder.+

  • Handelinge 13:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Die God van hierdie volk Israel het ons voorvaders uitgekies, en hy het die volk ’n kragtige nasie gemaak toe hulle as vreemdelinge in Egipte gewoon het en het hulle met ’n sterk arm daaruit gelei.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel