Matteus 15:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Dit is nie wat in ’n mens se mond ingaan wat hom onrein maak nie, maar dit is wat uit sy mond uitkom wat hom onrein maak.”+ Jakobus 3:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Uit dieselfde mond kom seën en vervloeking. My broers, dit is nie reg dat sulke dinge gebeur nie.+
11 Dit is nie wat in ’n mens se mond ingaan wat hom onrein maak nie, maar dit is wat uit sy mond uitkom wat hom onrein maak.”+
10 Uit dieselfde mond kom seën en vervloeking. My broers, dit is nie reg dat sulke dinge gebeur nie.+