-
1 Petrus 3:5, 6Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
5 Want dit is hoe die heilige vrouens wat op God gehoop het, hulle destyds versier het, en hulle was onderdanig aan hulle mans. 6 Byvoorbeeld, Sara het Abraham gehoorsaam en hom heer genoem.+ En julle het haar kinders geword, solank julle aanhou om goed te doen en julle nie deur enigiets laat afskrik nie.+
-