8 Bly helder van verstand, bly wakker!+ Julle teenstander, die Duiwel, loop rond soos ’n brullende leeu, op soek na iemand om te verslind.+ 9 Maar weerstaan hom+ en bly standvastig in die geloof, omdat julle weet dat die hele gemeenskap van julle broers in die wêreld op dieselfde manier ly.+