16 Abraham het die belofte as gevolg van sy geloof en God se onverdiende goedheid ontvang.+ Sy hele nageslag sou beslis ook hierdie belofte ontvang,+ nie net dié wat die Wet gehoorsaam nie, maar ook dié wat die geloof navolg van Abraham, wat die vader van ons almal is.+