Romeine 3:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Maar Christus Jesus+ het hulle gered deur die losprys wat hy betaal het, en daarom verklaar God hulle regverdig. God het hierdie vrye gawe+ deur sy onverdiende goedheid+ aan hulle gegee.
24 Maar Christus Jesus+ het hulle gered deur die losprys wat hy betaal het, en daarom verklaar God hulle regverdig. God het hierdie vrye gawe+ deur sy onverdiende goedheid+ aan hulle gegee.