Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Romeine 8:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Want julle het nie ’n gees ontvang wat julle slawe maak en weer vrees veroorsaak nie, maar deur God se gees is julle as kinders aangeneem, en deur hierdie gees roep ons uit: “Abba,* Vader!”+

  • Romeine 8:29
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 29 want hy het van die begin af geweet wie hy sou kies en het ook besluit dat hulle soos sy Seun sou wees,+ die een wat die eersgeborene+ onder baie broers+ sou wees.

  • Romeine 8:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 Nie net dit nie, maar ons wat ook die eerste deel van die beloning* het, naamlik die gees, ja, ons kreun in onsself+ terwyl ons gretig wag om as kinders aangeneem te word,+ om deur middel van ’n losprys van ons liggaam bevry te word.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel