Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Galasiërs 4:4, 5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Maar toe die tyd aangebreek het, het God sy Seun gestuur, wat uit ’n vrou gebore is+ en onder die wet was,+ 5 om dié onder die wet los te koop+ sodat ons as kinders aangeneem kon word.+

  • Efesiërs 1:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Want hy het ons vooraf gekies+ om volgens sy wens en sy wil+ deur middel van Jesus Christus as sy eie kinders+ aangeneem te word.

  • Openbaring 21:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Elkeen wat oorwin, sal hierdie dinge ontvang, en ek sal sy God wees en hy sal my seun wees.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel