3 Maar ek wil hê dat julle moet weet dat die Christus die hoof van elke man is,+ die man die hoof van die vrou+ is en God die hoof van die Christus is.+
18 en hy is die hoof van die liggaam, die gemeente.+ Hy is die begin, die eersgeborene uit die dood,+ sodat hy die een kon word wat in alles eerste is.