Hebreërs 13:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Laat ons deur hom altyd aan God ’n lofoffer bring,+ dit wil sê die vrug van ons lippe+ wat sy naam in die openbaar bekend maak.+ 1 Petrus 2:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 word julle self ook as lewende stene opgebou tot ’n geestelike tempel*+ om ’n heilige priesterdom te wees, sodat julle deur Jesus Christus geestelike offerandes kan bring+ wat vir God aanvaarbaar is.+
15 Laat ons deur hom altyd aan God ’n lofoffer bring,+ dit wil sê die vrug van ons lippe+ wat sy naam in die openbaar bekend maak.+
5 word julle self ook as lewende stene opgebou tot ’n geestelike tempel*+ om ’n heilige priesterdom te wees, sodat julle deur Jesus Christus geestelike offerandes kan bring+ wat vir God aanvaarbaar is.+