Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Petrus 2
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van 1 Petrus

      • Ontwikkel verlange na die woord (1-3)

      • Lewende stene opgebou tot geestelike huis (4-10)

      • Lewe as uitlanders in die wêreld (11, 12)

      • Gepaste onderdanigheid (13-25)

        • Christus, ’n voorbeeld vir ons (21)

1 Petrus 2:1

Voetnote

  • *

    Of “afguns”.

Kruisverwysings

  • +Ga 5:16; Jak 1:21

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/9/15, bl. 21

1 Petrus 2:2

Voetnote

  • *

    Of “onvervalste”.

Kruisverwysings

  • +Mr 10:15
  • +2Ti 3:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2011/5/15, bl. 4

    2000/10/1, bl. 11

    2000/7/1, bl. 12

    Bedieningskool, bl. 11

1 Petrus 2:3

Voetnote

  • *

    Of “gesmaak”.

1 Petrus 2:4

Kruisverwysings

  • +Jes 53:3; Joh 19:15
  • +Ps 118:22; Jes 42:1; Mt 21:42; Han 4:11

1 Petrus 2:5

Voetnote

  • *

    Lett. “huis”.

Kruisverwysings

  • +Ef 2:21
  • +Heb 13:15
  • +Ro 12:1

1 Petrus 2:6

Voetnote

  • *

    Lett. “beskaamd gemaak”.

Kruisverwysings

  • +Jes 28:16

1 Petrus 2:7

Voetnote

  • *

    Lett. “die hoof van die hoek”.

Kruisverwysings

  • +Ps 69:8
  • +Ps 118:22; Mt 21:42; Lu 20:17; Han 4:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/12, bl. 9-10

1 Petrus 2:8

Kruisverwysings

  • +Jes 8:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/10/1, bl. 5

1 Petrus 2:9

Voetnote

  • *

    Of “voortreflikhede”. Lett. “die deugde”.

Kruisverwysings

  • +Op 5:10; 20:6
  • +Eks 19:5, 6; De 7:6; 10:15; Mal 3:17
  • +Jes 43:20, 21
  • +Ef 5:8; Kol 1:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/1/15, bl. 26-30

    2010/3/15, bl. 24

    2006/2/15, bl. 22

    2002/8/1, bl. 12-13

    “Hele Skrif”, bl. 24, 253

1 Petrus 2:10

Kruisverwysings

  • +Ho 1:10; Han 15:14; Ro 9:25
  • +Ho 2:23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/3/15, bl. 24

    “Hele Skrif”, bl. 24

1 Petrus 2:11

Kruisverwysings

  • +1Pe 1:17
  • +Ro 8:5; Ga 5:24
  • +Ga 5:17; Jak 4:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/12/15, bl. 19, 21

    2002/11/1, bl. 12

1 Petrus 2:12

Kruisverwysings

  • +Ro 12:17; 1Ti 3:7
  • +Mt 5:16; Jak 3:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/12/15, bl. 21

    2002/11/1, bl. 12-13

    Ontwaak!,

    2003/11/8, bl. 27

1 Petrus 2:13

Voetnote

  • *

    Lett. “skepping”.

Kruisverwysings

  • +Ro 13:1; Ef 6:5; Tit 3:1
  • +1Pe 2:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/12/15, bl. 22-23

    2002/11/1, bl. 13

1 Petrus 2:14

Kruisverwysings

  • +Ro 13:3, 4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2002/11/1, bl. 13

1 Petrus 2:15

Kruisverwysings

  • +Tit 2:7, 8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2002/11/1, bl. 13

1 Petrus 2:16

Voetnote

  • *

    Of “dekmantel”.

Kruisverwysings

  • +Ga 5:1
  • +Ga 5:13
  • +1Kor 7:22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2002/11/1, bl. 13

    Gee God om, bl. 11-12

1 Petrus 2:17

Voetnote

  • *

    Of “die broederskap”.

Kruisverwysings

  • +Le 19:32; Ro 12:10; 13:7
  • +1Jo 2:10; 4:21
  • +Ps 111:10; Spr 8:13; 2Kor 7:1
  • +Spr 24:21

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/12/15, bl. 23

    2002/11/1, bl. 14

1 Petrus 2:18

Kruisverwysings

  • +Ef 6:5; Kol 3:22; 1Ti 6:1; Tit 2:9

1 Petrus 2:19

Voetnote

  • *

    Of “droefheid; pyn”.

Kruisverwysings

  • +Ro 13:5

1 Petrus 2:20

Kruisverwysings

  • +1Pe 4:15
  • +Mt 5:10; Han 5:41; 1Pe 4:14

1 Petrus 2:21

Kruisverwysings

  • +1Pe 3:18
  • +Mt 16:24; Joh 13:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/2/15, bl. 3-8

    2008/12/1, bl. 4-7

    2008/11/15, bl. 21

    2007/12/1, bl. 29-30

    2002/8/15, bl. 15

    2000/2/15, bl. 11

    “My volgeling”, bl. 74-75

1 Petrus 2:22

Kruisverwysings

  • +Joh 8:46; Heb 4:15
  • +Jes 53:9

1 Petrus 2:23

Voetnote

  • *

    Of “uitgeskel”.

  • *

    Of “uitgeskel”.

Kruisverwysings

  • +Mt 27:39
  • +Jes 53:7; Ro 12:21
  • +Heb 5:8
  • +Jer 11:20; Joh 8:50

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/8, bl. 28

    Die Wagtoring,

    2006/5/1, bl. 21

1 Petrus 2:24

Voetnote

  • *

    Of “boom”.

  • *

    Of “klaar sou wees met”.

Kruisverwysings

  • +Le 16:21; Flp 2:8
  • +Jes 53:5

1 Petrus 2:25

Voetnote

  • *

    Of “lewens”.

Kruisverwysings

  • +Jes 53:6
  • +Ps 23:1; Jes 40:11

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Pet. 2:1Ga 5:16; Jak 1:21
1 Pet. 2:2Mr 10:15
1 Pet. 2:22Ti 3:15
1 Pet. 2:4Jes 53:3; Joh 19:15
1 Pet. 2:4Ps 118:22; Jes 42:1; Mt 21:42; Han 4:11
1 Pet. 2:5Ef 2:21
1 Pet. 2:5Heb 13:15
1 Pet. 2:5Ro 12:1
1 Pet. 2:6Jes 28:16
1 Pet. 2:7Ps 69:8
1 Pet. 2:7Ps 118:22; Mt 21:42; Lu 20:17; Han 4:11
1 Pet. 2:8Jes 8:14
1 Pet. 2:9Op 5:10; 20:6
1 Pet. 2:9Eks 19:5, 6; De 7:6; 10:15; Mal 3:17
1 Pet. 2:9Jes 43:20, 21
1 Pet. 2:9Ef 5:8; Kol 1:13
1 Pet. 2:10Ho 1:10; Han 15:14; Ro 9:25
1 Pet. 2:10Ho 2:23
1 Pet. 2:111Pe 1:17
1 Pet. 2:11Ro 8:5; Ga 5:24
1 Pet. 2:11Ga 5:17; Jak 4:1
1 Pet. 2:12Ro 12:17; 1Ti 3:7
1 Pet. 2:12Mt 5:16; Jak 3:13
1 Pet. 2:13Ro 13:1; Ef 6:5; Tit 3:1
1 Pet. 2:131Pe 2:17
1 Pet. 2:14Ro 13:3, 4
1 Pet. 2:15Tit 2:7, 8
1 Pet. 2:16Ga 5:1
1 Pet. 2:16Ga 5:13
1 Pet. 2:161Kor 7:22
1 Pet. 2:17Le 19:32; Ro 12:10; 13:7
1 Pet. 2:171Jo 2:10; 4:21
1 Pet. 2:17Ps 111:10; Spr 8:13; 2Kor 7:1
1 Pet. 2:17Spr 24:21
1 Pet. 2:18Ef 6:5; Kol 3:22; 1Ti 6:1; Tit 2:9
1 Pet. 2:19Ro 13:5
1 Pet. 2:201Pe 4:15
1 Pet. 2:20Mt 5:10; Han 5:41; 1Pe 4:14
1 Pet. 2:211Pe 3:18
1 Pet. 2:21Mt 16:24; Joh 13:15
1 Pet. 2:22Joh 8:46; Heb 4:15
1 Pet. 2:22Jes 53:9
1 Pet. 2:23Mt 27:39
1 Pet. 2:23Jes 53:7; Ro 12:21
1 Pet. 2:23Heb 5:8
1 Pet. 2:23Jer 11:20; Joh 8:50
1 Pet. 2:24Le 16:21; Flp 2:8
1 Pet. 2:24Jes 53:5
1 Pet. 2:25Jes 53:6
1 Pet. 2:25Ps 23:1; Jes 40:11
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
1 Petrus 2:1-25

Die eerste brief van Petrus

2 Raak dan ontslae van alle slegtheid+ en bedrog en skynheiligheid en jaloesie* en allerhande beledigings. 2 Ontwikkel soos pasgebore babas+ ’n verlange na die suiwer* melk van die woord, sodat julle daardeur tot redding kan groei,+ 3 want julle het ondervind* dat die Here goed is.

4 Mense het hom, ’n lewende steen, verwerp,+ maar God het hom uitgekies, en hy is kosbaar vir Hom.+ Terwyl julle na hom toe kom, 5 word julle self ook as lewende stene opgebou tot ’n geestelike tempel*+ om ’n heilige priesterdom te wees, sodat julle deur Jesus Christus geestelike offerandes kan bring+ wat vir God aanvaarbaar is.+ 6 Want die Skrif sê: “Kyk! Ek lê in Sion ’n steen wat uitgekies is, ’n kosbare fondamenthoeksteen, en niemand wat geloof daarin beoefen, sal ooit teleurgestel* word nie.”+

7 Vir julle is hy dus kosbaar omdat julle gelowiges is, maar vir dié wat nie glo nie, “het die steen wat die bouers verwerp het,+ die belangrikste hoeksteen* geword”+ 8 en “’n steen van struikeling en ’n rots van aanstoot”.+ Hulle struikel omdat hulle aan die woord ongehoorsaam is. Dit is die einde wat op hulle wag. 9 Maar julle is “’n uitverkore ras, ’n koninklike priesterdom, ’n heilige nasie,+ ’n volk vir spesiale besit,+ sodat julle die wonderlike eienskappe* oral bekend sou maak”+ van die Een wat julle uit die duisternis tot in sy wonderlike lig geroep het.+ 10 Want voorheen was julle nie ’n volk nie, maar nou is julle God se volk.+ Voorheen was genade nie aan julle bewys nie, maar nou is julle dié wat genade ontvang het.+

11 Geliefdes, ek spoor julle as uitlanders en tydelike inwoners+ aan om nie te swig voor vleeslike begeertes,+ wat teen julle oorlog voer nie.+ 12 Gedra julle altyd goed onder die nasies.+ As hulle julle dan daarvan beskuldig dat julle slegte dinge doen, kan hulle ooggetuies wees van julle goeie werke.+ Dan kan hulle God as gevolg daarvan in die dag van sy inspeksie verheerlik.

13 Onderwerp julle ter wille van die Here aan elke menslike instelling,*+ of dit nou aan ’n koning is,+ wat die hoogste posisie het, 14 of aan goewerneurs, wat deur die koning gestuur is om misdadigers te straf maar om dié wat goed doen, te prys.+ 15 Want dit is God se wil dat julle deur julle goeie gedrag die onredelike mense wat uit onkunde teen julle praat, kan stilmaak.+ 16 Wees soos vry mense,+ maar moenie julle vryheid gebruik as ’n verskoning* om slegte dinge te doen nie,+ maar gebruik dit om God as slawe te dien.+ 17 Eer alle soorte mense,+ wees lief vir die hele gemeenskap van broers,*+ vrees God,+ eer die koning.+

18 Laat knegte aan hulle meesters onderdanig wees met alle gepaste respek,+ nie net aan dié wat goed en redelik is nie, maar ook aan dié wat moeilik is om tevrede te stel. 19 Want as iemand weens sy gewete voor God moeilike tye* verduur en onregverdig ly, maak dit God se hart bly.+ 20 Want watter voordeel hou dit in as julle geslaan word omdat julle gesondig het en dit dan verduur?+ Maar as julle ly omdat julle goeie dinge gedoen het en dit dan verduur, maak dit God se hart bly.+

21 Ja, hiervoor is julle geroep, want Christus het vir julle gely+ en vir julle ’n voorbeeld gelaat sodat julle sy voetstappe noukeurig kan volg.+ 22 Hy het nooit gesondig nie,+ en hy het nooit iets bedriegliks gesê nie.+ 23 Toe hy beledig* is,+ het hy nie terug beledig* nie.+ Toe hy gely het,+ het hy nie gedreig nie, maar hy het die saak oorgelaat aan die Een wat regverdig oordeel.+ 24 Hy het ons sondes in sy eie liggaam aan die paal* gedra,+ sodat ons dood sou wees vir* sonde en kan lewe vir regverdigheid. En “deur sy wonde is julle genees”.+ 25 Want julle was soos skape wat wegdwaal,+ maar nou het julle teruggekeer na die herder+ en opsiener van julle siele.*

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel