27 Gedra julle net op ’n manier wat die goeie nuus oor die Christus waardig is.+ Of ek julle kom besoek of nie, ek sal graag wil hoor dat julle vasstaan in een gees, met een siel,+ terwyl julle sy aan sy hard werk om geloof in die goeie nuus te behou