Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Romeine 15:5, 6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Mag die God wat volharding en vertroosting gee, sorg dat julle almal dieselfde denkwyse en gesindheid het as wat Christus Jesus gehad het. 6 Dan sal julle die God en Vader van ons Here Jesus Christus in eenheid+ en met een stem* kan verheerlik.

  • 1 Korintiërs 1:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Ek spoor julle dan nou almal aan, broers, deur die naam van ons Here Jesus Christus, om verenig te wees in wat julle sê en om nie enige verdeeldhede onder julle te hê nie,+ maar om heeltemal verenig te wees in dieselfde denke en in dieselfde opinie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel