19 en hoe oorvloedig sy krag teenoor ons, die gelowiges, is.+ Dit kan gesien word in die manier hoe hy sy groot mag gebruik het, 20 wat hy teenoor Christus getoon het toe hy hom uit die dood opgewek het. Hy het hom aan sy regterhand in die hemelse plekke laat sit,+