Matteus 24:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Terwyl hy op die Olyfberg gesit het, het die dissipels alleen na hom toe gekom en gevra: “Sê vir ons: Wanneer sal hierdie dinge gebeur, en wat sal die teken wees van u teenwoordigheid*+ en dat die einde van die wêreldstelsel naby is?”*+
3 Terwyl hy op die Olyfberg gesit het, het die dissipels alleen na hom toe gekom en gevra: “Sê vir ons: Wanneer sal hierdie dinge gebeur, en wat sal die teken wees van u teenwoordigheid*+ en dat die einde van die wêreldstelsel naby is?”*+