1 Petrus 2:13, 14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Onderwerp julle ter wille van die Here aan elke menslike instelling,*+ of dit nou aan ’n koning is,+ wat die hoogste posisie het, 14 of aan goewerneurs, wat deur die koning gestuur is om misdadigers te straf maar om dié wat goed doen, te prys.+
13 Onderwerp julle ter wille van die Here aan elke menslike instelling,*+ of dit nou aan ’n koning is,+ wat die hoogste posisie het, 14 of aan goewerneurs, wat deur die koning gestuur is om misdadigers te straf maar om dié wat goed doen, te prys.+