Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 30:8, 9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  8 Verwyder valsheid en leuens ver van my af.+

      Moenie vir my rykdom of armoede gee nie.

      Gee my net die kos wat ek nodig het,+

       9 sodat ek nie te veel het en ontrou word aan u en sê: “Wie is Jehovah?” nie.+

      Laat my ook nie arm word en steel en skande oor die naam van my God bring nie.

  • Hebreërs 13:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Julle lewenswyse moet vry wees van die liefde vir geld,+ terwyl julle tevrede is met die dinge wat julle nou het.+ Want hy het gesê: “Ek sal jou nooit verlaat nie en jou nooit in die steek laat nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel