Spreuke 28:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 ’n Betroubare man sal baie seëninge kry,+maar die een wat probeer om vinnig ryk te word, sal nie onskuldig bly nie.+ Spreuke 28:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 ’n Gierige* man jaag rykdom na,maar hy besef nie dat armoede hom sal inhaal nie. Jakobus 5:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Luister nou, julle rykes, huil en treur oor die swaarkry wat oor julle kom.+
20 ’n Betroubare man sal baie seëninge kry,+maar die een wat probeer om vinnig ryk te word, sal nie onskuldig bly nie.+