Matteus 13:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Die saad wat tussen die dorings gesaai is, is die een wat die woord hoor. Maar die bekommernisse van hierdie wêreld*+ en die bedrieglike krag van rykdom keer dat die woord verder groei, en dit word onvrugbaar.+ Markus 10:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Nadat Jesus rondgekyk het, het hy vir sy dissipels gesê: “Hoe moeilik sal dit tog vir mense met geld wees om in die Koninkryk van God in te gaan!”+
22 Die saad wat tussen die dorings gesaai is, is die een wat die woord hoor. Maar die bekommernisse van hierdie wêreld*+ en die bedrieglike krag van rykdom keer dat die woord verder groei, en dit word onvrugbaar.+
23 Nadat Jesus rondgekyk het, het hy vir sy dissipels gesê: “Hoe moeilik sal dit tog vir mense met geld wees om in die Koninkryk van God in te gaan!”+