Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 6:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Want waar jou skat is, daar sal jou hart ook wees.

  • Markus 4:18, 19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Daar is nog ander wat tussen die dorings gesaai is. Dit is die mense wat die woord gehoor het,+ 19 maar die bekommernisse+ van hierdie wêreld* en die bedrieglike krag van rykdom+ en die begeertes+ na allerhande ander dinge dring in en keer dat die woord verder groei, en dit word onvrugbaar.

  • Markus 10:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 Nadat Jesus rondgekyk het, het hy vir sy dissipels gesê: “Hoe moeilik sal dit tog vir mense met geld wees om in die Koninkryk van God in te gaan!”+

  • Lukas 8:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 En die saad wat tussen die dorings geval het, is die mense wat gehoor het, maar omdat hulle aandag deur bekommernisse, rykdom+ en die plesiere van hierdie lewe+ afgelei word, kan hulle glad nie verder groei en vrug dra nie.+

  • 1 Timoteus 6:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Maar dié wat vasbeslote is om ryk te wees, val in versoeking en ’n strik+ en swig voor baie dwase en skadelike begeertes wat mense tot rampspoed en vernietiging lei.+

  • 2 Timoteus 4:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Want Demas+ het my verlaat omdat hy lief is vir hierdie wêreld,* en hy het na Tessaloʹnika gegaan. Kressens is na Galaʹsië, en Titus is na Dalmaʹsië.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel