Matteus 6:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Maak eerder vir julle skatte in die hemel bymekaar,+ waar mot en roes nie verteer nie+ en waar diewe nie inbreek en steel nie.
20 Maak eerder vir julle skatte in die hemel bymekaar,+ waar mot en roes nie verteer nie+ en waar diewe nie inbreek en steel nie.