Romeine 12:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Want deur die onverdiende goedheid wat aan my gegee is, sê ek vir elkeen van julle om nie meer van homself te dink as wat nodig is nie,+ maar om op ’n manier te dink wat toon dat hy verstandig is,* elkeen volgens die geloof wat God hom gegee het.+ 1 Petrus 4:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Maar die einde van alles het naby gekom. Wees dus verstandig*+ en wees waaksaam* wanneer dit kom by gebede.+
3 Want deur die onverdiende goedheid wat aan my gegee is, sê ek vir elkeen van julle om nie meer van homself te dink as wat nodig is nie,+ maar om op ’n manier te dink wat toon dat hy verstandig is,* elkeen volgens die geloof wat God hom gegee het.+
7 Maar die einde van alles het naby gekom. Wees dus verstandig*+ en wees waaksaam* wanneer dit kom by gebede.+