Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Timoteus 5:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Die ouermanne wat goeie leiding gee,+ verdien dubbele eer,+ veral dié wat hard werk in woord en onderrigting.+

  • 2 Timoteus 2:24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 ’n Slaaf van die Here hoef nie te stry nie. Hy moet eerder vriendelik* wees teenoor almal,+ hy moet kan onderrig en hy moet selfbeheersing hê wanneer hy onregverdig behandel word.+

  • Titus 1:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Want as God se bestuurder moet ’n opsiener vry van beskuldiging wees. Hy moenie hardkoppig wees,+ gou kwaad word+ of ’n dronkaard wees nie. Hy moenie gewelddadig* wees of gierig op soek wees na oneerlike wins nie.

  • Titus 1:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 en in sy onderrigting* stewig aan die betroubare woord* vashou,+ sodat hy mense deur die gesonde* lering kan opbou*+ en dié wat daarteen praat, kan teregwys.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel