Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Timoteus 5:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 Jy moet dié wat sonde beoefen, voor almal teregwys+ as ’n waarskuwing vir die res.*

  • 2 Timoteus 4:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Verkondig die woord,+ bly dringend daarmee besig in goeie tye en in moeilike tye. Wys tereg,+ gee streng raad, moedig aan. Doen dit met alle geduld en deur goed te onderrig.*+

  • Titus 1:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Hierdie getuienis is waar. Hou dus aan om streng met hulle te praat en om hulle tereg te wys, sodat hulle gesond in die geloof kan wees

  • Openbaring 3:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 “‘Almal vir wie ek lief is, wys ek tereg en dissiplineer ek.+ Wees dus ywerig en toon berou.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel