Galasiërs 5:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Want in eenheid met Christus Jesus maak dit nie saak of ’n mens besny of nie besny is nie,+ maar wat wel saak maak, is om geloof te hê wat deur liefde werk.
6 Want in eenheid met Christus Jesus maak dit nie saak of ’n mens besny of nie besny is nie,+ maar wat wel saak maak, is om geloof te hê wat deur liefde werk.