-
Titus 2:3-5Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
3 Net so moet die ouer vrouens God deur hulle gedrag eer, nie laster of aan baie wyn verslaaf wees nie en onderrigters wees van wat goed is. 4 Dan kan hulle die jong vrouens leer* om hulle mans lief te hê, om hulle kinders lief te hê, 5 om verstandig* en rein* te wees, om by die huis te werk* en om te doen wat goed is, terwyl hulle aan hulle eie mans onderdanig is,+ sodat daar nie van die woord van God sleg gepraat sal word nie.
-