34 Laat die vrouens stilbly in die gemeentes, want hulle word nie toegelaat om te praat nie.+ Laat hulle eerder onderdanig wees,+ soos die Wet ook sê. 35 As hulle dan iets wil weet, moet hulle hulle mans by die huis vra, want dit is ’n skande vir ’n vrou om in die gemeente te praat.