-
2 Korintiërs 1:6Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
6 As ons deur moeilike tye gaan, is dit sodat julle vertroos en gered kan word. En as ons vertroos word, is dit sodat julle vertroosting kan ontvang, en dit help julle om te volhard wanneer julle ly net soos ons ook ly.
-