Efesiërs 1:22, 23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Hy het ook alles onder sy voete geplaas+ en hom hoof oor alles gemaak in verband met die gemeente,+ 23 wat sy liggaam is+ en wat vol is van hom wat alle dinge in elke opsig vul.
22 Hy het ook alles onder sy voete geplaas+ en hom hoof oor alles gemaak in verband met die gemeente,+ 23 wat sy liggaam is+ en wat vol is van hom wat alle dinge in elke opsig vul.