19 met die krag van tekens en wonderwerke+ en met die krag van God se gees. Dit was sodat ek die goeie nuus oor die Christus deeglik kon verkondig+ van Jerusalem af en in ’n kring tot by Illiʹrikum.
25 Ek het ’n bedienaar van hierdie gemeente geword omdat God ter wille van julle ’n bestuurderskap+ aan my gegee het om die woord van God ten volle te verkondig.