Numeri 23:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 God is nie ’n mens wat leuens vertel nie,+of ’n mensekind wat van gedagte verander nie.*+As hy iets sê, sal hy dit nie doen nie? As hy praat, sal hy dit nie uitvoer nie?+ Titus 1:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Hierdie dinge is gebaseer op die hoop op ewige lewe+ wat God, wat nie kan lieg nie,+ lank gelede belowe het.
19 God is nie ’n mens wat leuens vertel nie,+of ’n mensekind wat van gedagte verander nie.*+As hy iets sê, sal hy dit nie doen nie? As hy praat, sal hy dit nie uitvoer nie?+
2 Hierdie dinge is gebaseer op die hoop op ewige lewe+ wat God, wat nie kan lieg nie,+ lank gelede belowe het.