Levitikus 16:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 “Hy moet dan die bok slag wat ’n sonde-offer vir die volk is,+ en hy moet die bloed tot agter die gordyn* bring+ en met die bloed+ doen soos hy met die bul se bloed gedoen het. Hy moet dit in die rigting van die deksel en voor die deksel spat.
15 “Hy moet dan die bok slag wat ’n sonde-offer vir die volk is,+ en hy moet die bloed tot agter die gordyn* bring+ en met die bloed+ doen soos hy met die bul se bloed gedoen het. Hy moet dit in die rigting van die deksel en voor die deksel spat.