Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 24:6-8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Toe het Moses die helfte van die bloed geneem en dit in bakke gegooi, en hy het die ander helfte van die bloed op die altaar gesprinkel. 7 Toe het hy die boek van die verbond geneem en dit hardop vir die volk gelees.+ En hulle het gesê: “Ons is bereid om alles te doen wat Jehovah gesê het, en ons sal gehoorsaam wees.”+ 8 Toe het Moses die bloed geneem en dit op die volk gesprinkel+ en gesê: “Dit is die bloed van die verbond wat Jehovah met julle gemaak het in ooreenstemming met al hierdie woorde.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel